| Modulekode | JMI 200 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Studente dek aspekte van rekenaarondersteuning vir leer, soos die evolusie van rekenaars en digitale media, rekenarisering in die digitale era, die WWW en die internet, sagteware vir besigheids- en persoonlike gebruik, beplanning van tegnologie-integrasie in die leerproses, instruksionele modelle, leerbeheersisteme, die evaluering van opvoedkundige tegnologie, evaluering van die effektiwiteit van tegnologie-integrasie, die vind van fondse om tegnologie-integrasie te ondersteun, rekenaarsekuriteit, internet- en mobile etiek, opkomende tegnologieë. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App